Vlag van Togo

Vlag van Togo
Vlag van Togo
Vlag van Togo
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 1:1.618 (500:809)
Goedgekeur 27 April 1960
Ontwerp Vyf horisontale groen en geel bane en in die skildhoek is een wit ster op ’n rooi agtergrond.
Ontwerp deur Paul Ahyi

Die nasionale vlag van Togo is op 27 April 1960 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon vyf horisontale afwisselende groen en geel bane en in die skildhoek is een vyfpuntige wit ster op ’n rooi agtergrond.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy